Vul Ons Vraelys In En Vind Uit!

8 Vrae | Total Attempts: 56

SettingsSettingsSettings
Please wait...
Vul Ons Vraelys In En Vind Uit!

Goeie vriende geniet mekaar se geselskap en motiveer mekaar. Slegte vriende kan jou energie só dreineer dat jy sommer soos 'n zombie voel. Vul ons vraelys in om te sien of jou pêl goed of sleg is vir jou.


Questions and Answers
  • 1. 
    Ek voel baie keer ongelukkig of ongemaklik in sy geselskap.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 2. 
    My vriendin is dikwels krities oor wat ek sê of aantrek.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 3. 
    Wanneer ons klaar gekuier het, voel ek baie keer moeg en geïrriteerd.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 4. 
    Soms wens ek dat ek eerder ander vriende gehad het omdat ek diep in my hart ongelukkig voel wanneer ek saam met haar is.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 5. 
    Ons stry baie keer oor goed omdat hy dink net sý standpunt is reg en nie eers luister na wat ek sê nie.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 6. 
    Soms wil sy goed doen wat ons beslis in die moeilikheid gaan bring. Dan moet ek aan verskonings dink om nie saam te gaan nie.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 7. 
    Ek weet nooit in watter bui hy gaan wees nie en wanneer hy in ’n slegte bui is, baklei ons gewoonlik.
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

  • 8. 
    Hy spot my voor ander mense of skryf iets lelik oor my op BBM of WhatsApp. Daarna sal hy altyd iets sê soos: “Ag, dit was net ’n ou grappie.”
    • A. 

      Nee

    • B. 

      Ja

Back to Top Back to top