Toets Jou Kennis!

10 Vrae | Total Attempts: 41

SettingsSettingsSettings
SSC CGL Quizzes & Trivia

Op julle merke... Gereed? Ons hoop julle het opgelet wat alles in die nuus gebeur, want hier is die Hoezit!-vraelys! Nadat jy jou uitslae gekry het, is daar ook ’n sertifikaat wat jy kan uitdruk. Onthou om dit eers af te laai voordat jy dit uitdruk.


Questions and Answers
  • 1. 
    Wanneer het die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika plaasgevind?
    • A. 

      17 Maart 1992

    • B. 

      27 April 1994

    • C. 

      21 Februarie 1990

  • 2. 
    Watter akteur speel die rol van Spiderman in The Amazing Spider-Man 2?
    • A. 

      Tobey Maguire

    • B. 

      Nicholas Hammond

    • C. 

      Andrew Garfield

  • 3. 
    Watter bekende 5FM-DJ het onlangs bedank?
    • A. 

      Gareth Cliff

    • B. 

      DJ Fresh

    • C. 

      Rob Forbes

  • 4. 
    Wie is die leier van die DA?
    • A. 

      Lindiwe Mazibuko

    • B. 

      Helen Zille

    • C. 

      Tony Leon

  • 5. 
    Wat is Catherine Middleton se titel na haar troue met prins William? Shaun Jeffers / Shutterstock.com
    • A. 

      Hertogin van Cambridge

    • B. 

      Hertogin van Windsor

    • C. 

      Hertogin van Cornwall

  • 6. 
    Watter ontwerper het Taylor Swift se uitrusting vir die 2014 American Country Music Awards ontwerp? Helga Esteb / Shutterstock.com
    • A. 

      Zuhair Murad

    • B. 

      Jenny Packham

    • C. 

      J. Mendel

  • 7. 
    Wie is die enigste vrou wat al twee Nobelpryse (in 1903 en 1911) gewen het? http://www.science-television.com/
    • A. 

      Marie Curie

    • B. 

      Doris Lessing

    • C. 

      Alice Munro

  • 8. 
    Wie is die skrywer van die Alice in Wonderland-stories?
    • A. 

      Dr. Suess

    • B. 

      Enid Blythe

    • C. 

      Lewis Carroll

  • 9. 
    Wie vertolk die stemrol van Blu in die animasiefliek Rio 2? http://fc02.deviantart.net/
    • A. 

      Jesse Eisenberg

    • B. 

      Jamie Foxx

    • C. 

      Bruno Mars

  • 10. 
    Wat beteken die idioom "jou vlerke sprei"?
    • A. 

      Sonder ’n vaste woonplek wees

    • B. 

      Iemand se laaste poging

    • C. 

      Ondervinding opdoen