Graad 4 Luistertoets Termyn 2

10 Questions | Total Attempts: 60

SettingsSettingsSettings
Please wait...
Graad 4 Luistertoets Termyn 2


Questions and Answers
  • 1. 
    Veels geluk!
  • 2. 
    Wie het koek skooltoe gestuur?
    • A. 

      Pappa

    • B. 

      Mamma

    • C. 

      Ouma

    • D. 

      Oupa

  • 3. 
    Dit is Tim en Tessa se...
    • A. 

      Vakansie.

    • B. 

      Valskerm.

    • C. 

      Verdwyning.

    • D. 

      Verjaarsdag.

  • 4. 
    Hulle maats sing die verjaarsdag liedjie.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 5. 
    Tim en Tessa verjaar in___________________. (which month)
  • 6. 
    Watter dag is dit in die storie?
    • A. 

      Maandag

    • B. 

      Woensdag

    • C. 

      Vrydag

    • D. 

      Saterdag

  • 7. 
    Tim en Tessa is 'n tweeling.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 8. 
    Hulle juffrou se van is...
    • A. 

      Juffrou Viljoen

    • B. 

      Juffrou Malan

    • C. 

      Juffrou Maartins

    • D. 

      Juffrou Estelle

  • 9. 
    Daar is _____________________ kersies (candles) op die koek.
  • 10. 
    Wie het ook die koek geruik?
    • A. 

      'n Kat.

    • B. 

      'n Muis.

    • C. 

      'n Hond.

    • D. 

      'n Perd

  • 11. 
    Frik het die deur toegemaak.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

Back to Top Back to top