Graad 7 Luistertoets - Mei - Coca Cola

10 Questions | Total Attempts: 32

SettingsSettingsSettings
Please wait...
Graad 7 Luistertoets - Mei - Coca Cola


Questions and Answers
  • 1. 
    1. Luister die storie 3x 2. Beantwoord die vrae aanlyn. 3. Stuur jou punt deur na jou onderwyser. 1. Listen to the story 3x 2. Answer the questions online. 3. Send your mark through to your teacher.
  • 2. 
    Coke is in  __________________ uitgevind.
    • A. 

      1885

    • B. 

      1886

    • C. 

      1887

    • D. 

      1888

  • 3. 
    Die uitvinder , John Pemberton, was 'n______________________.
    • A. 

      Fransman

    • B. 

      Suid-Afrikaner

    • C. 

      Amerikaner

    • D. 

      Engelsman

  • 4. 
    John Pemberton, het 'n _________________ besit waar hy onder andere __________________ verkoop het. (KIES 2: Choose 2 answers)
    • A. 

      Kafee

    • B. 

      Apteek

    • C. 

      Koerante

    • D. 

      Medisyne

  • 5. 
    Pemberton is in 1999 oorlede.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 6. 
    Pemberton se medisyne kon ekstra energie gee. 'n Mens noem dit 'n tonikum.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 7. 
    Hy het die medisyne by sy _____________________ in 'n driepootpot gemeng.
  • 8. 
    Op watter dag het Pemberton die beker vol medisyne na 'n ander apteek toe gevat?
    • A. 

      Saterdag

    • B. 

      Maandag

    • C. 

      Woensdag

    • D. 

      Vrydag

  • 9. 
    Die ander apteek het suurstof gehad om sodawater mee te maak.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 10. 
    Pemberton het lekkergoed by sy medisyne gevoeg.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 11. 
    Wie het van sy tonikum gehou?
    • A. 

      Niemand nie.

    • B. 

      Almal

    • C. 

      Net kinders

    • D. 

      Net grootmense

Back to Top Back to top