Luistertoets Graad 5 - Mei - Die Aardbol, Ewenaar En Pole

10 Questions | Total Attempts: 25

SettingsSettingsSettings
Please wait...
Luistertoets Graad 5 - Mei - Die Aardbol, Ewenaar En Pole


Questions and Answers
  • 1. 
    1. Luister 3x na hierdie storie. 2. Beantwoord die vrae. 3. Stuur jou punt na jou juffrou toe. 1. Listen to the story 3x. 2. Answer the questions. 3. Send your results to your teacher.
  • 2. 
    Watter vorm is die aarde?
    • A. 

      Vierkantig

    • B. 

      Diamand

    • C. 

      Rond

    • D. 

      Driehoekig

  • 3. 
    Jy kan die hele aarde se kaart gelyk op 'n aardbol sien.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

  • 4. 
    'n Ander woord vir oseaan is die______________.
  • 5. 
    Hoeveel van die wêreld bestaan uit oseaan?
    • A. 

      'n Kwart van die wêreld.

    • B. 

      Halfte van die wêreld.

    • C. 

      Driekwart van die wêreld.

    • D. 

      Die hele aarde.

  • 6. 
    Wat verdeel die aarde in twee?
    • A. 

      Die eweveel.

    • B. 

      Die ewigheid.

    • C. 

      Die ewenaar.

    • D. 

      Die kwart.

  • 7. 
    'n Kwart van die wêreld bestaan uit_________________________.
  • 8. 
    Waar is ons koudste gebiede op aarde?
    • A. 

      Die pole.

    • B. 

      Die ewenaar.

    • C. 

      Noord

    • D. 

      Suid

  • 9. 
    Die Noord-pool is ____ ons aardbol.
  • 10. 
    Die Suid-pool is _________ die wêreld.
    • A. 

      Bo-aan

    • B. 

      Onder-aan

    • C. 

      Agter

    • D. 

      Voor

  • 11. 
    Suid-Afrika is in die Noorde deel van die wêreld.
    • A. 

      True

    • B. 

      False

Back to Top Back to top