Graad 10 Module 1_1

10 Questions | Total Attempts: 55

SettingsSettingsSettings
Please wait...
Module Quizzes & Trivia

Aktiwiteit 2 bl. 4


Questions and Answers
  • 1. 
    Die intik van 'n SMS-boodskap op jou foon.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 2. 
    Die letters op jou selfoon se skerm terwyl jy die SMS tik.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 3. 
    Die name en telefoonnommers op jou selfoon.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 4. 
    Jy gebruik die afstandbeheer om die TV-kanale te verander.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 5. 
    Die liedjies op die MP3-speler.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 6. 
    Die geluid van die huis-alarm wat afgaan.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 7. 
    Die film, vanaf die DVD-speler, waarna jy kyk.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 8. 
    Die geluid wat die rekenaar maak as jy 'n fout maak.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 9. 
    Wanneer jy die joystick beweeg waanner jy 'n speletjie op die rekenaar speel.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

  • 10. 
    Die fliek op die DVD.
    • A. 

      Toevoer

    • B. 

      Verwerking

    • C. 

      Afvoer

    • D. 

      Stoor

Back to Top Back to top